top of page

WISKUNDE

Wisk3.png
Wisk4.jpg
Wisk2.jpg

Die Wiskunde Akademie is in 2014 gestig met die oog daarop om ons leerders ‘n geleentheid te gee om ook in Wiskunde Olimpiades te presteer. Aanvanklik was dit ‘n gesamentlike klas vir gr. 5 tot 7 top presteerders, maar met die vele buitemuurse aktiwiteite waaraan leerders deelneem, het die klaskamer aanlyn beweeg. Dit gee nou ook meer leerders die geleentheid om deel van die Wiskunde Akademie te wees. 

Sluit gerus by ons klaskamer aan:xqmegdt   

 

Ouderdomme:

 Enige gr. 4 tot 7 leerder met ‘n liefde vir buite-die-boks denke en wiskunde probleemoplossing is welkom om by ons aan te sluit. 

 

Kwartale: Kwartaal 1 tot 4

 

Oefeninge:

Alle oefeninge en olimpiades word in die Wiskunde Klaskamer op Google Classroom gedeel:  xqmegdt

 

Kompetisies:

  •  HMC Wiskunde Olimpiade

  • AMESA Nasionale Olimpiade

  • Wiskunde-en-Wetenskap in Aksie

  • Departementele Wisk Olimpiade

  • Media24 Aanlynwiskunde-olimpiade

  • SAMF Talent Search (UP kompetisie, op uitnodiging).

 

Prestasies:

​MATHS TALENT SEARCH: Universiteit van Pretoria het twee van ons gr. 6 leerders uitgenooi om aan hierdie talentkompetisie deel te neem.

 DEPARTEMENTELE OLIMPIADE:Ons leerders behaal elke jaar top 10 plekke in hierdie provinsiale olimpiade.

wiskunde  .png
Carin (2).jpg
Elizma Haack (1).jpg

Organiseerder:
Carin Rademeyer

carinr@wierdas.co.za

Hulporganiseerder:
Elizma van Vuuren 

elizmavv@wierdas.co.za

Wiskunde Is Lekker!

bottom of page