top of page

ALGEMENE KENNIS


Ons Algemene Kennis is goed, want ons lees baie, ons gesels baie met mense oor

allerhande dinge en ons is BAIE nuuskierig!

Al ons graad 7’s Wieries kry die geleentheid om aan uitdunrondtes deel te neem om ons slimste 3 leerders te kies wat dan aan die Super 12 Algemene Kennis kompetisie deelneem.

Dit is waarlik ’n kompetisie van hoogstaande gehalte en nie vir iemand bedoel wat nie sy man kan staan met sy mond nie.

Die kompetisie vind in kwartaal 3 plaas en dus werk ons baie hard van die begin van die jaar aan sake wat handel oor geskiedenis, poliltiek, sport, wêreldsake en nog vele meer.

Ons geniet dit om alles te weet! Van ons onderwysers skryf altyd saam toets en hou veral daarvan om die meeste te weet, wat natuurlik sorg vir baie opwinding.

372082039_789663933161809_2175233032893810259_n.jpg
376524237_789663156495220_8095270122172647638_n.jpg
Elize.jpg
Organiseerder:
Elize Bosch
elizeb@wierdas.co.za
bottom of page