ONS
BOU
SNR ROBOTIKA
Leerders volg ‘n LEGO-gebaseerde kurrikulum om robotte te bou en programmeer. Ons neem deur die jaar aan verskeie kompetisies deel.
Ouderdomme: Gr. 4 – 7
Kwartale
Van kwartaal 1 – 4 is ons deurlopend besig met opleiding en deelname aan kompetisies.
Oefeninge/ Afrigting
Ons juniors (gr. 4 en 5) en seniors (gr. 6 en 7) het vasgestelde klasse 1 maal per week. Daarbenewens word aanvullende oefeninge gereël vir kompetisies.
Kompetisies
-
First Lego League (FLL)
-
Gauteng-Noord Robothons
-
Robofest
-
Virtual Gear
Proewe
Leerders word gekies op grond van belangstelling, asook aanleg in Wiskunde en Wetenskap.
Prestasies
-
First Lego League
-
Kwalifiseer vir nasionale kampioenskap
-
Streekskampioenskap: trofeewenners
-
Gauteng-Noord IMBEWU Robothons
-
Goud-, silwer- en bronsmedaljes
-
Virtual Gear
-
Algehele wenners (internasionaal)
-
Robofest
-
Internasionale deelname (virtueel)