top of page

VEILIGHEID

Ontmoet ons hekmoniteerders

Dan Tladi

Lucas Kgaphola

Johannes Kutumela

Hek_Johannes Kutumela.jpg
Hek_Dan Tladi.jpg
Hek_Lucas Kgaphola.jpg
Hek_Justinos Mohohloane.jpg
Hek_Johannes Mphahlele.jpg

Justinos Mohohloane

Johannes Mphahlele

Laerskool Wierdapark se eerste prioriteit is die veiligheid van sy leerders.

Ons het onlangs die volgende stappe geneem om die veiligheid op te skerp:

  • ń Drukgang vanaf voetgangershek in Ruimte diensweg na kantoor is aangebring

  • Oggend wagklas vanaf 6:30 is geskep

  • Ons ingang/hek moniteerders se sigbaarheid is opgeskerp

National Hijack Prevention Academy verskaf ook meer inligting oor veiligheid.

Gaan besoek gerus hulle web tuiste.  www.hijack.co.za

Veiligheid is vir ons belangrik
bottom of page