top of page

 WIERIEHUIS NASKOOL 

Hier by die #groenkampioen is dit vir ons belangrik dat elke #blinkoogwierie tuis voel.

Daarom het ons ‘n veilige 2de huis in die middae vir ons leerders- die WIERIEHUIS.

Ons naskoolpersoneel se harte loop oor van liefde en omgee vir ons #wieries en ons personeel hanteer elke kind soos hul eie.

Ons besef alte goed dat ouers hardwerk deur die dag daarom is dit vir ons ‘n prioriteit om ons leerders se huiswerk gedoen te kry, sodat ouers in die aande kwaliteittyd saam hulle kinders kan spandeer.

Maak gerus kontak-Graad R en graad 1: 067 853 7370

Graad 2 tot graad 7 skakel: 067 853 2294

Stuur  gerus 'n e-pos na: naskool@wierdas.co.za

 

#toekomsgerig #tuistevandieblinkoogkind

259998884_4526280280818558_1365916038282357255_n.jpg
277556559_4946066428839939_466924094316711234_n.jpg
LAERSKOOL WIERDAPARK (30).png
272712405_4753971328049451_6617543229193770297_n.jpg
272492171_4753971844716066_2431944726226420168_n.jpg
bottom of page