
ONS
BOU




KLEREBANK
Klerebank tye (slegs vir ouers):
Hoe om jou bestelling te plaas?
Bestellings word elke 2de Vrydag geplaas en neem 10 tot 15 werksdae
(soms langer).
*Leerders help ons graag pouses en voorskool vanaf 7:00.
Bestellings kan op 2 maniere betaal word:
1. EFT - verwysing P228 + naam en van van kind.
2. D6 - Klerebank elektroniese bestelling.
Stuur asb bewys van betaling na Reneh@wierdas.co.za
Daar mag geen besoekers oop skool terrein toegelaat word sonder afspraak nie. Daar is dus n uitsondering vir die klerebank afsprake - maar ons vra dat u asb baie streng daarvolgens werk.
Geen besoekers behalwe Mamma/Pappa en kind vir wie klere aangekoop gaan word mag ongelukkig toegelaat word nie. Verstaan asseblief dat ons hierdie reëlings in plek het om u as ouer te beskerm en almal wat voor en na u kom per afspraak by klerebank.
Onthou asseblief die toegangsvorm. GEEN vorm GEEN toegang.
GEEN kontant
SLEGS kredietkaart
SLEGS 3 DAE OMRUIL PERIODE WORD TOEGELAAT.
Kontak: reneh@wierdas.co.za


Skandeer die QR-Kode om jou bestelling te plaas: