top of page

KUNSTEFEES

Ons neem jaarliks deel aan die Centurion Kunstefees in verskillende afdelings, om 'n paar te noem: Drama, Sang en Musiek.  Die leerlinge word blootgestel aan verskillende kultuuritems en kry die geleentheid om op ‘n verhoog deel te neem. 

Ouderdomme:  Gr. R – Gr 7

Kwartale:

Kunstefees optredes is in die 3de Kwartaal.

Oefeninge/ Afrigting: Leerlinge skryf individueel en as groepe in vir die verskillende afdelings en word afgerig deur die onderwysers van elke graad.  

 

Prestasies:  Die laaste paar jaar het ons in verskillende afdelings wenners sowel as kategorie-wenners opgelewer.  Ons het verlede jaar die Engelse drama algeheel gewen asook die kunsafdeling.

AnnatjieJ.jpg
Organiseerder: 
Annatjie Jordaan
annatjiej@wierdas.co.za
bottom of page