top of page

COMMUNICATOR

Gaan na www.school-communicator.com/downloads en kies die skool waarby u betrokke is.

 

STAP 2 Kies u bedryfstelsel.

 

STAP 3 Kies die “Save” opsie om die lêer op u rekenaar te stoor.

 

STAP 4 Sodra die lêer klaar afgelaai het, kliek “Run” in die opwipkieslys.

 

Alternatiewe metode: Kliek twee keer op die skoolwapen om die program te aktiveer.

 

STAP 5 Sodra u dit gedoen het, sal die “Setup wizard” op u rekenaarskerm verskyn. kliek op “Next”.

 

STAP 6 Bevestig dat u die bepalings en voorwaardes aanvaar deur die klein boksie te selekteer en kliek weer op “Next”.

 

STAP 7 Om die installasieproses te voltooi, kliek op “Finish”. Die SKOOL KOMMUNIKEERDER sal nou verskyn.

bottom of page