top of page

BULLETJIE RUGBY

Untitled (Facebook Post) (Instagram Post) - 2022-03-12T113943.381.png
Untitled (Facebook Post) (Instagram Post) - 2022-03-12T114225.027.png
Untitled (Facebook Post) (Instagram Post) - 2022-03-12T114032.082.png

 

Bulletjie rugby is 'n baie goeie grondslag vir rugby. Dit leer die basiese vaardighede van rugby en stel seuns bloot aan die verskeie rolle wat spelers op 'n rugbyveld speel. Bulletjie rugby hou leerders aktief vanaf 'n jong ouderdom en moedig ons seuns aan om die sportsoort verder te beoefen wanneer hulle ouer word. Wanneer ons seuns in graad 3 kom, neem hulle egter aan die intersenfase rugby deel.

 

Ouderdom:  Bulletjie rugby word vanaf gr.R o.6 aangebied by Laerskool Wierdapark.,

Bulletjie rugby bestaan uit o.6-o.8 leerders. 

 

Kwartale: Bulletjie rugby vind plaas in Kwartaal 1 en Kwartaal 2.

 

Oefeninge: Ons bulletjie oefen twee keer 'n week- Dinsdae en Donderdae 18:00-19:00 op ons rugbyvelde.

 

Wedstryde: 

Ons neem deel aan 4 Jakaranda-streek wedstryde. 

Ons Bulletjies neem ook deel aan twee uitnodigingsdae, Die Midstream Dag asook Die Loftus-rugby Dag. 

Untitled (Facebook Post) (Instagram Post) - 2022-03-12T115203.196.png
WierieRugbyVolkleur_transparent.png
Untitled (Facebook Post) (Instagram Post) - 2022-03-12T114836.942.png

Rugby is Lekker!

Ruan_.jpg
Organiseerder:
Ruan Ungerer
ruanu@wierdas.co.za
bottom of page