top of page

ASTRO QUIZ

Laerskool Wierdapark neem jaarliks deel aan die Astroquiz kompetisie. Astroquiz fokus op ons sterrestelsel, ruimte en deurlopende gebeure rakende die buitenste ruim.

Leerlinge kry die geleentheid om aan hierdie byeenkoms deel te neem en sodoende hul kennis te verbreed.

Ouderdomme: Die Astroquiz span bestaan uit 5 Graad 7 leerlinge wat deur middel van uitklop rondtes  gekies word.

Kwartale: Die AstroQuiz vind deur die hele jaar plaas.

Oefeninge: Oefeninge gaan gereël word met die individuele wat kwalifiseer vir die span.

Kompetisies: Dit is ʼn Nasionale byeenkoms en die organiseerder hiervan staan bekend as SASTA.

Proewe: Alle graad 7 leerders skryf die eerste rondte van AstroQuiz en van daar af gaan die span gekies word van die top vyf presteerders af.

Leer Is Lekker!

Untitled design (53)_edited_edited.jpg
Organiseerder:
Hilmarie Fourie
hilmarief@wierdas.co.za
Hilmarie_.jpg
bottom of page