ONS
BOU
Leerders beleef heerlike avonture terwyl hulle ondersoek doen en verslag lewer oor onderwerpe waarin hulle belangstel. In die proses ontwikkel hulle kritiese vaardighede soos: navorsing, aanbieding en kommunikasie.
Ouderdomme: Gr. 1 – 7
Kwartale:
-
Kwartaal 1: Inligtingsaand
-
Kwartaal 2: Skoolkompetisie
-
Kwartaal 3: Gauteng-Noord (Junior en Senior)
-
Kwartaal 4: SAYESS – (inter)nasionale kompetisie
Oefeninge/ Afrigting: Afsprake word individueel gereël om projekte te bespreek.
Kompetisies:
-
Skoolkompetisie: Kwartaal 2 (Mei/Junie)
-
Gauteng-Noord Junior Wetenskapekspo: Augustus/September
-
Gauteng-Noord Senior Wetenskapekspo: Augustus/September
-
SAYESS (nasionale kompetisie): Desember
Uitdunne:
Skoolkompetisie dien as uitdunne. Ons ontvang ‘n jaarlikse kwota vir inskrywings.
Prestasies:
-
Gauteng-Noord IMBEWU Junior en Senior Wetenskapekspo
-
Algehele wenner (Junior)
-
Kategoriewenners
-
Beste aanbiedings in Afrikaans
-
Goud-, silwer- en bronsmedaljes
-
SA Youth Engineering and Science Symposium
-
Algehele wenner van juniorafdeling
-
Kategoriewenner
-
Goud-, silwer- en bronsmedaljes
-
Costa Rica Internasionale Ekspo (aanlyn)
-
Kwalifikasie en deelname