ONS
BOU
Ons fokus is om elke leerder die geleentheid te gee om deel te wees van die Wierdapark-fietsrygemeenskap, waar elke leerder die geleentheid kry om fietsry te beoefen.
Laerskool Wierdapark fietsry-klub se doel is om deelname en vaardigheidsontwikkeling aan te moedig. Die fokus gaan op Bergfiets (MTB) wees, alhoewel ons alle vorme van fietsry ondersteun.
Ouderdomme: Ons leerders neem deel vanaf o.9-o.13, Gr, 4 tot Gr 7.
Leeders neem individueel deel vir die skool in hulle ouerderom groep Gr. 4-7. Daar is nie ‘n spesifieke span nie. Die skool kry punte vir elke leerder deelname en daarvolgens word daar verskillende rangordes bepaal.
Ouderdoms groepe:
1. Nippers (Gr. 3 & 4) Ouderdom 9-10 jaar
2. Sprongs (Gr. 5 & 6) Ouderdom 11-12 jaar
3. Sub-Junior Primary School (Gr.7) Ouderdom 13-14 Jaar
Kwartale: Bergfiets is 'n heel jaar aktiwiteit. Daar is verskillende wedrenne deur die jaar
Oefeninge:
Dit is ‘n individuele sport en leeders moet self voorbereiding doen by verskillende oefen roetes en Bike Park. U as ouer gaan die dryfveer wees vir die sport leeders ondersteun by oefenige en alle wedrenne.
Kompetisies:
SOns neem deel an die volgende skole reekse:
1. Gauteng North School Series XCC @Cowhouse
2. King Price Trailseeker XCM Series
3. GC XCO Series
4. GC XCM Series