top of page

MINI KRIEKET

134A2765_edited.jpg

Mini krieket by Laerskool Wierdapark is onder leiding van Cricket101, waar Abre Volgraaff (CSA Vlak3 Afrigter) die oefen program op stel en leerders in ‘n produktiewe manier hulle basiese krieket vaardighede ontwikkel terwyl dit vir seuns pret en lekker is om deel te neem.

Mini krieket is ‘n spansport waar die leerders die geleentheid kry om maats te maak, te sosialiseer en terselfde tyd hulle hand-oog-koördinasie en grootmotriese bewegings ontwikkel.

 

Ouderdomme: o.6 – o.8 spanne, Gr R tot Gr 2

Kwartale: Mini krieket vind plaas in die 3de kwartaal. 

Oefeninge/ Afrigting:

 

Oefeninge is 2keer per week Dinsdae en Donderdae 18:00-19:00. Spanne word deur ons ouers afgerig, waar ouers deur Cricket101 opgelei word om doelgerigte oefening aan seuns te bied.

Ons oefening fokus om ‘n liefde vir die sport te ontwikkel, sowel as sy basiese krieket vaardighede te ontwikkel.  

Prestasies:

2021 Wierdapark o.6 wen 18 van hulle 21 wedstryde

Wierdapark o.7 wen 21 van hulle 26 wedstryde

Wierdapark o.8 wen 6 van hulle 9 wedstryde

Organiseerder:

Louis Moller

louism@wierdas.co.za

rhyeryet.jpg

Mini Krieket is Lekker!

bottom of page