Graad R kampus

Ons is baie trots op ons nuwe Graad R kampus wat op 20 Oktober 2016 ingehuldig is. Hier kan ons jong drome begin verwesenlik. Ons sien uit om vir byna 250 leerlinge per jaar onderrig te gee.

Skool Is Lekker!

Luan in die Reenboogklas se spogwerk