top of page

SKAAK

WhatsApp Image 2022-04-21 at 9.23.33 PM.jpeg
WhatsApp Image 2022-04-21 at 9.23.32 PM (1).jpeg
WhatsApp Image 2022-04-21 at 9.23.32 PM.jpeg

Skaak het ewigheidswaarde. Dis die enigste sport wat jy kan speel totdat jy eendag stokoud is.

 • Dit verbeter jou wiskundige vaardighede asook konsentrasie.

 • Dit behels strategiebeplanning en help jou dus in enige ander sport.

 • Dis ‘n individuele sport wat ook as ‘n spansport gespeel word.

 

Ouderdomme: Skaak word as vak vir al ons gr.R tot gr.7 leerders aangebied. 

Verder begin ons leerders deelneem aan kompentisies. o.9-o.13 seuns en meisies spanne.

Kwartale: Ons skaak as vak en as sport gaan reg deur die jaar aan. 

Oefeninge/ Afrigting:

Daar is twee oefentye om van te kies per ouderdomsgroep waarby ons leerders kan inskakel. Ons leerders oefen een keer ‘n week. Ons fokus om elke week nuwe tegnieke en strategie aan te leer. 

Oefentye: 

Maandag: 6:55-7:25- Graad 1’s na skool tot 14:05 Graad 2&3’s, 14:05-15:00 Graad 4-7’s.

Dinsdag: 6:30-7:25 Graad 4&5’s na skool tot 14:15 Graad 2&3’s.

Woensdag: 13:15-13:45 Graad 1’s, 14:00-15:00 Graad 6&7’s.

Donderdag: 6:30-7:25 Graad 6&7’s

Vrydag: 6:40-7:25 Graad 2&3’s.

Kompetisies en ligas:Ons leerders neem deel aan die volgende:

 Liga, D4 Liga Uitspele, Gauteng Span Toernooi, D4 Individuele Toernooi, Gauteng Individuele Toernooi, SA Individuele Toernooi, Arnold Classic, Ontwikkelingsliga.

 

Proewe:

Proewe vind oor ‘n naweek aan die begin van die jaar plaas. Kinders speel in hul verskeie ouderdomsgroepe ‘n 9 rondte toernooi. Daarna kry hul geleentheid om mekaar te daag.

 

Prestasies: 

Senior Super 12 naaswenners. Juniors verwerf brons en Wierdapark isaangeys as Algehele Super 12 naaswenners.

 o.9A span wen die Gauteng Skole Span Kampioenskap.

 o.9A span verwerf silwer in die Suid Afrikaanse Skole Skaak Kampioenskappe.

 Die o.11A span is distrikt Liga wenners en die 0/9A span is derde in die D4 liga.

 

Yolande copy.jpg

Organiseerder:

Yolandé Sutil

yolandes@wierdas.co.za

bottom of page