top of page

ALGEMENE KENNIS

Picture4.jpg

In graad 7 kry 20 van die slimste Wieries die geleentheid om aan die Algemene Kennis uitdunrondtes deel te neem. 

Daar word dan 3 leerders gekies om in die span te wees.  Ons neem aan die Super 12 Algemene Kennis kompetisie deel wat baie eksklusief is, aangesien slegs 3 leerders van elke skool daaraan mag deelneem.

 

Die span kan uit meisies en seuns bestaan. Die kompetisie vind in kwartaal 3 plaas en dus werk ons baie hard van die begin van die jaar aan sake wat handel oor geskiedenis, poliltiek, sport, wêreldsake en nog vele meer.

Ons geniet dit om alles te weet!

Picture5.jpg
Elize.jpg
Organiseerder:
Elize Bosch
elizeb@wierdas.co.za
bottom of page